'n Opvoeding in Engels vir jou dogter
'n Opvoeding in egnels verskaf 'n paspoort na die wêreld
Australie is 'n Engelssprekende land wat uitstekende skole en universiteite bied.
Fairholme College is 'n tradisionele akademiese meisieskool, gelee in Queensland se "Tuine Stad," Toowoomba.
Die skool is slegs 125 km vanaf Brisbane Internasionale Lughawe, met 'n uurlikse busdiens na Toowoomba. Toowoomba is 'n Universiteit-Stad (Universiteit van Southern Queensland) met 'n populasie van ongeveer 100 000 mense en is slegs twee ure weg van Austraie se wêreldbekende vakansie strandoorde, naamlik die Gold Coast en Sunshine Coast.
Fairholme akkommodeer dogters vanaf 5-18 jaar en huisves dogters tussen 10 en 18 jaar in die koshuise.
Die skool het ongever 800 dogters waarvan 240 in koshuise woon.
Koshuisgangers woon in 'n veilige omgewing in die platteland van Queensland. Akkommodasie is gemaklik en voedsame maaltye word deur professionele dieetkundiges voorsien. Aan elke koshuisganger work 'n dagskolier as "vriendin" toegewys by wie sy naweke kan kuier.
Fairholme meisies bereik hoe akademiese uitslae en 95% verkry jaarliks toegang tot Australiese universiteite.
'n Opvoeding in Engels verskaf - Fairholme College (Engelse)
Australian Government CRICOS No. 00651 J
Die Platorand met Toowoomba bo-op die bergreeks. Fairholme is in die boomryke area reg onder die splits, Mt Loft, gelee aan die regterkant van die foto.
English language education for your daughter, Enseñanza de la lengua inglesa, Education en Anglais, Ausbildung in englischer Spracher, 'n Opvoeding in Engels vir jou dogter.
![]()
Copyright © 1999-2008 Fairholme College Toowoomba Pty Ltd ABN 78 096 814 130 CRICOS Provider Code: 00651J
Legal Jurisdiction of the State of Queensland applies.
Site by IDO